This free survey is powered by
0%
Questions marked with a * are required Exit Survey
 
 
* Geslag
 
Male
 
Female
 
 
 
* Ouderdom
 
19 - 24 jaar
 
25 - 34 jaar
 
35 - 44 jaar
 
45 - 54 jaar
 
55 - 64 jaar
 
65 +
 
 
 
* Is jy bekend met term "Kubermisdaad"
 
Nie bekend
 
Gering Bekend
 
Redelik Bekend
 
Goeie Begrip
 
 
 
* Het jy Anti-virus sagteware op jou rekenaar?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Watter van volgende stellings beskryf jou kennis van kubermisdaad die beste?
 
Polities gemotiveerde aanvalle op rekenaar sisteme of groot infrastruktuur soos lughawens, kragsentrales om grootskaalse skade te veroorsaak.
 
Terroriste wat rekenaar netwerke gebruik as wapen om politiese propaganda te versprei en sodoende ondersteuning en lede te werf
 
Kriminele aktiwiteit of misdaad wat die internet, 'n rekenaar sisteem of rekenaar tegnologie insluit
 
Kriminele daad met 'n rekenaar as objektief vir die misdaad, of as doel van die misdaad, of die instrument wat gebruik word om die misdaad mee te pleeg.

 
 
 
* Is jou rekenaar al deur 'n rekenaar virus besmet; wat jou rekenaarkomponente of data op jou rekenaar beskadig het?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Is jou identiteit al gesteel?  Of ken jy iemand wat aan identiteitsdiefstal aanlyn gely het?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Het jy al e-pos gekry wat jy seker is was "Spam"?
 
Ja
 
Nee
 
Weet nie
 
As jou antwoord op vraag "Ja" was, wat het jy met e-pos gedoen? antwoord onder, indien nie - kies "Nie Van Toepassing:
 
E-pos oopgemaak en inhoud gelees
 
Niks gedoen met e-pos nie
 
E-pos uitgevee en daarvan vergeet
 
Ek het die spam aan my e-pos verskaffer rapporteer
 
Nie van Toepassing

 
 
 
* Watter van die volgende aktiwiteite beskou jy as VEILIG wanneer jy jou rekenaar gebruik?
 
Werksverband
 
Aanlyn bankdiens
 
Besigheids inligting deel
 
Google Search
 
E-posse uitruil
 
Gebrik van "Office" program applikasies
 
Aanlyn aankope
 
Aanlyn speletjies/musiek/flieks kyk
 
Internet data uitruil

 
 
 
* Watter van die volgende groepe is volgens jou die grootste teikengroep vir kubermisdaad?
 
Regerings Instansies
 
Finansiƫle instansies (Bv banke)
 
Opvoedkundige instansies (bv skole, universiteite, ens)
 
Privaat Sektor (Bv Besighede)
 
Wetstoepassings instansies (howe, polisie, ens)
 
Persoonlike Gebruikers

 
Dankie vir jou hulp