This free survey is powered by QUESTIONPRO.COM
0%
Exit Survey »
 
 
Hoe dan vorentoe?

Met hierdie vraelys wil ek bepaal wat as aanvaarbaard gesien word deur die Woes gemeenskap asook om die groeiende behoeftes van die gemeenskap na te vors. Hierdie vrae wat gevra word, is nie duidend van wat vorentoe gaan gebeur nie. Dit is ook nie ‘n uitleg van reëls wat moontlik ingestel word nie. Hierdie vrae word gevra om te bepaal wat die regte ding is om te doen.

Jy hoef nie al die vrae te beantwoord nie maar dit sal voordelig wees.
 
 
 
Mag vloekwoorde in werkstukke toegelaat word?
 
Ja
 
Nee
 
Net as dit funksioneel is
 
 
 
Mag vloekwoorde in die titels van werkstukke toegelaat word?
(Onthou, die taalwaarskuwing steek net die werkstuk weg vir jong oë, nie die titel nie.)
 
Ja
 
Nee
 
Net as dit funksioneel is
 
 
 
Beskryf wat jy as ‘n funksionele vloekwoord sien
   
 
 
 
Dink jy dat kinders onder die ouderdom van 13 toegelaat mag word om op Woes te registreer en te publiseer?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Is daar genoeg maniere deur die webwerf beskikbaar om onaanvaarbare werkstukke te rapporteer?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Indien nie, hoe kan dit verbeter word?
   
 
 
 
Is daar genoeg maniere deur die webwerf beskikbaar om onaanvaarbare gedrag te rapporteer?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Indien nie, hoe kan dit verbeter word?
   
 
 
 
Dink jy hyg literatuur/erotika moet toegelaat word?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Beskryf tot op watter vlak moet die uitbeeld die liefdesdaad, of seks toegelaat word?
   
 
 
 
Beskryf tot op watter vlak moet die uitbeeld van geweld toegelaat word?
   
 
 
 
Beskryf tot op watter vlak moet die uitbeeld van vulgariteit toegelaat word?
   
 
 
 
Beskryf tot op watter vlak mag politieke beywering toegelaat word?
   
 
 
 
Beskryf tot op watter vlak mag godsdiens toegelaat word?
   
 
 
 
In jou opinie, wanneer sal iets as rassisties beskou kan word?(Onthou, rassisme is nie ‘n swart op wit ding nie, anderskleuriges kan ook rassisties wees)
   
 
 
 
Watse ander kategorieë behalwe vir gedigte, kortverhale, artikels, happies en vermaak sou jou graag wou sien?
   
 
 
 
Dink jy daar moet ‘n limiet gestel word op die hoeveelheid werk wat ‘n enkele skrywer op een dag mag publiseer?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Indien ja, hoeveel sien jy as die limiet?
 
Nie meer as 5 nie
 
Nie meer as 10 nie
 
Nie meer as 15 nie
 
Nie meer as 20 nie
 
20 of meer
 
 
 
Watter inisiatief is in jou opinie die beste stap vorentoe vir Woes?
 
‘n Manier waarop “swak kwaliteit” werke van Woes verwyder kan word en so die goeies laat uitstaan
 
‘n Mentorskap program waar skrywers mekaar ondersteun en hulle werk verbeter en so verseker dat die volume goeie werk op Woes vermeerder
 
 
 
Is daar sekere eienskappe waaraan iemand moet voldoen om as ‘n mentor te kan optree?
 
Die hoeveelheid werk wat hulle op Woes publiseer het
 
Die tyd wat hulle al op Woes publiseer het
 
Die hoeveelheid kommentare wat hulle al gelewer het
 
Hulle moet Woes ten minste elke dag besoek
 
Moet ‘n kursus wat deur Woes aangebied word voltooi het
 
Ander voorstelle
 
 
 
 
Dink jy ons moet skrywers soos in Blogs kategoriseer soos byvoorbeeld, “groentjie”, “pen pilot”, “kenner van taal”, “nie te ernstig nie”, “ek wil eendag publiseer” ens?
 
Ja
 
Nee
 
Ander voorstelle
 
 
 
 
Dink jy dat as iemand ‘n “Woes vriend” van jou wil wees dat daar ‘n daadwerklike “ja-nee” van jou as skrywer moet geskied, soos met Facebook Friends?
 
Ja
 
Nee
 
Survey Software Powered by QuestionPro Survey Software