This free survey is powered by QUESTIONPRO.COM
0%
 
1. 
* Hoe lank is jy al ‘n gebruiker op Woes.co.za?
 
Minder as ‘n Maand
 
1 tot 6 maande
 
6 maande tot ‘n jaar
 
1 jaar of meer
 
 
2. 
* Hoe konnekteer jy na die Internet?
 
Modem konneksie
 
ISDN konneksie
 
3G
 
GPRS
 
ADSL
 
Permanente konneksie by kantoor
 
Weet nie
 
 
3. 
* Hoe vinnig laai Woes.co.za in vergelyking met ander webwerwe?
 
Vinniger
 
Net so vinnig
 
Stadiger
 
Ongelooflik stadig
 
 
4. 
* Waar is die rekenaar waarmee jy Woes.co.za besoek?
 
Werk
 
Huis
 
Skool/Universiteit
 
Internet kafee
 
Huis en werk
 
Ander
 
 
5. 
* Hoe gereeld besoek jy Woes.co.za?
 
Minder as een keer per maand
 
Een keer per maand
 
Vele kere per maand
 
Een keer per week
 
Vele kere per week
 
Elke dag
 
Vele kere per dag
 
 
6. 
* Hoe het jy Woes.co.za ontdek?
 
TV
 
Radio
 
Koerant
 
Internet soekenjin
 
Skakel vanaf ander Afrikaanse webwerf
 
Vriend of familielid
 
Ander
 
 
 
7. Merk soveel wat van toepassing is.
* Wat weerhou jou om die webwerf meer gereeld te besoek?
 
Het net nie genoeg tyd in my dag nie
 
Daar is nie genoeg op Woes.co.za om my vir lank besig te hou nie
 
Die koste van my Internet toegang
 
Ek sukkel te veel om inligting op Woes te kry
 
Ek besoek liewers ander Afrikaanse webwerwe meer gereeld
 
Ek spandeer genoeg tyd op Woes.co.za
 
Ander
 

 
 
8. 
* Dink jy dat Woes.co.za ‘n kwaliteit Afrikaanse produk is?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Hoekom is Woes nie 'n kwaliteit Afrikaans produk nie?
   
 
 
10. 
* Hoekom besoek jy Woes.co.za?
 
Dit is Afrikaans
 
Dit is die enigste Afrikaanse webwerf in sy soort
 
Ander mense se opinies
 
Om ander skrywers se werk te lees
 
Om mense terugvoering oor hulle werk te gee
 
Om te sien hoeveel my werk gelees word
 
Om te sien of ek nuwe kommentare ontvang het
 
Om te sien of ek nuwe epos ontvang het
 
Woes is gestel as my “homepage” op my webblaaier
 
Die gemeenskap van vriende
 
Dit is interaktief
 
Vir inspirasie
 
Ander
 

 
 
11. 
Wat laat jou die webwerf besoek?
 
My koffie breek
 
Bo aan favorites
 
Dit is my home page
 
Ek MOET elke dag die webwerf besoek
 
Dit is my wêreld buite my wêreld
 
Bekgevegte
 
Ander
 
 
 
12. 
Is die navigasie van die webwerf logies uiteengesit?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Hoe kan die navigasie verbeter word?
   
 
 
14. 
* Wat van die webwerf irriteer jou die meeste?
 
Advertensies
 
Kwaliteit van die inligting op die webwerf
 
Uitleg van webwerf
 
Die voorblad van Woes.co.za
 
Navigasie
 
Spoed van die webwerf
 
Ek sukkel om die beste werk op te spoor
 
Die soek fasiliteit
 
‘n Tekort aan meer afdelings om ander werk in te plaas
 
Die spoed waarteen nuwe funksies vir die webwerf bygevoeg word
 
Ek voel nie deel van die aanlyn gemeenskap nie
 
Ek is gelukkig, niks irriteer my nie
 
Ander
 

 
 
15. 
* Hoeveel werkstukke lees jy wanneer jy die webwerf besoek?
 
0 – 3
 
4 – 5
 
6 – 10
 
11 of meer
 
Ek lees niks nie, ek is ‘n skrywer en fokus op my eie werk
 
 
 
Wat weerhou jou om meer stukke te lees?
   
 
 
17. 
* Moet werkstukke met gewaagde woorde en beskrywings agter ‘n proses geplaas word waar jy eers jou geboorte datum moet bevestig voordat jy dit kan lees? So kan ons seker maak dat jy oud is genoeg om die tipe werk te lees.
 
Ja
 
Nee
 
 
18. 
* Watter afdeling op Woes.co.za trek jou aandag die meeste?
 
Artikels
 
Gedigte
 
Duet-gedigte
 
Kortverhale
 
Happies Afrikaans
 
Graffiti
 
Nuus
 
Vermaak
 
Skrywers
 
Ander
 
 
 
19. 
* Watter ander afdelings sal jy graag wil sien op Woes.co.za?
 
Forums
 
Chat room
 
Blogs
 
Boek resensies
 
Kos en kookkuns
 
Gesondheid
 
Motors
 
Reis
 
Kinderstories
 
Wenke (Van vlekke uit jou mat uithaal tot hoe om ‘n huis te koop)
 
Vra vir Woes (Stel jou vrae oor dinge wat jy nie verstaan aan die woes gemeenskap en hulle antwoord deur die webwerf)
 
Skrywers hulp en ontwikkeling (Artikels oor skryf ens.)
 
Musiek en liriek (Laai jou lirieke en liedjie vir mense om te luister)
 
Ander voorstelle – free text entry
 
Soduko
 
Blokkiesraaisels
 
Wyn
 
Seks
 
Tegnologie
 
Trivia
 
Tuin
 
Ander
 

 
 
20. 
* Op watter dag van die week sal jy verkies om die nuusbrief te ontvang?
 
Maandag
 
Dinsdag
 
Woensdag
 
Donderdag
 
Vrydag
 
Saterdag
 
Sondag
 
 
21. 
* Bied die nuusbrief vir jou enige waarde as leser?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Hoe sal jy die nuusbrief verbeter?
   
 
 
23. 
* Sal jy belangstel in ‘n daaglikse nuusbrief wat al die nuutste werk op die webwerf in een e-pos opsom? Jy sal apart moet aansluit by so ‘n nuusbrief.
 
Ja
 
Nee
 
 
24. 
* Watter ander Afrikaanse webwerwe besoek jy gereeld?
 
Soek-Afrikaans
 
Grapgat
 
Die Knoop
 
Roekeloos
 
Litnet
 
Iafrica Afrikaans
 
Ander
 

 
 
25. 
* Sal jy belangstel in meer koopware soos Woes T-hemde, muis matjies, penne ens?
 
Ja
 
Nee
 
Ander voorstelle
 
 
 
26. 
* Het jy al die soek funksie op die webwerf gebruik?
 
Ja
 
Nee
 
 
27. 
* Het jy gekry waarna jy gesoek het?
 
Ja
 
Nee
 
 
28. 
* Watter van die volgende dienste sal jy deel van ‘n betaalde toegangsopsie sien?
 
Geen advertensies terwyl jy Woes besoek nie
 
Jou eie foto album (50 mb limiet)
 
Die opsie om werk te kan herstel (edit)
 
Jou eie Woes epos adres
 
Jou eie web adres by Woes soos: http://jounaam.woes.co.za
 
Boekwinkel op Woes.co.za waar jy jou eie e-boeke kan verkoop
 
Afslag op spesiale produkte soos Woes klere, boeke ens.
 
Meer gedetaileerde statistieke oor my werk
 
Meer bloostelling
 
Aanlyn skryfhulp. Amper soos 'n aanlyn skryfskool van handige artikels
 
Maak voorstelle
 

 
 
29. 
* Sal jy ‘n betaalde toegangsopsie op Woes neem indien daar genoegsame voordele daaraan verbonde is? Die ander gratis opsies sal steeds bly.
 
Ja
 
Nee
 
 
30. 
Wat sien jy as ‘n billike maandelikse prys vir so ‘n betaalde toegangsopsie?
 
R50
 
R75
 
R100
 
 
31. 
* Dink jy dit is verkeerd dat sommige skrywers meer as eenkeer registreer en onder verskillende skuilname skryf?
 
Ja
 
Nee
 
 
32. 
* Is jy tevrede met die blootstelling wat Woes.co.za jou as skrywer gee?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Hoe kan die webwerf jou meer blootstelling gee?
   
 
 
34. 
* Dink jy daar moet meer kommunikasie tussen skrywers op die webwerf wees?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Hoe gaan ons dit regkry om die kommunikasie te stimuleer?
   
 
 
36. 
* Was dit maklik om jou voete op die webwerf te vind met betrekking tot hoe dinge gedoen word ens?
 
Ja
 
Nee
 
 
37. 
* Is die stappe wat jy moet volg om as skrywer te begin duidelik en voldoende?
 
Ja
 
Nee
 
 
38. 
* Wonder jy soms onder watter kategorie jy jou werk moet plaas?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Hoe kan daar meer duidelikheid oor watse teks in watse kategorie hoort gegee word?
   
 
 
40. 
* Het jy al negatiewe/afbrekende kommentaar ontvang?
 
Ja
 
Nee
 
 
41. 
* Sal jy ‘n skryfskool wat teen ‘n koste deur Woes.co.za aangebied word bywoon?
 
Ja
 
Nee
 
 
42. 
Waar sal jy verkies om so ‘n skryfskool by te woon?
 
Oos Kaap
 
Vrystaat
 
Gauteng
 
KwaZulu-Natal
 
Limpopo
 
Mpumalanga
 
Noordwes
 
Noord-Kaap
 
Wes-Kaap
 
Ek is nie in SA nie
 
 
43. 
* Sal jy belangstel om deel te wees van ‘n Woes skrywersklub wat gereeld ontmoet in jou omgewing of provinsie?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Het jy enige voorstelle van wat die presiese funksie van so 'n klub moet wees en hoe dit bestuur en op die been gebring moet word?
   
 
 
45. 
* Indien daar ‘n Woes bundel publiseer word watter van die volgende opsies sou jy kies?
 
Betaal vir plasing van jou werk in die bundel en kry een gratis
 
Gratis plasing, jy moet dan 2 van die bundels koop (vooraf betaalbaar)
 
Ander voorstelle
 
 
 
46. 
* Sal jy verkies dat jou werk taalkundig eers nagegaan moet word voordat dit in die bundel publiseer word?
 
Ja
 
Nee
 
 
47. 
* Hoeveel is jy bereid om vir so ‘n bundel te betaal?
 
R100 – R150
 
R150 – R175
 
R175 – R200
 
R200 – R250
 
 
48. 
* Het jy ‘n behoefte om jou werk wat reeds op Woes.co.za is taalkundig te laat nagaan?
 
Ja
 
Nee
 
 
49. 
* Het jy al die epos funksie op die webwerf gebruik?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Hoe kan die epos funksie verbeter word?
   
 
 
51. 
* Dink jy daar moet meer projekte soos die Marathon-gedig en die Duet-gedigte wees?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Het jy voorstelle oor ander projekte wat aangepak moet word?
   
 
 
53. 
* Dink jy die projekte was/word korrek bestuur?
 
Ja
 
Nee
 
 
54. 
* Dink jy jou werk is goed genoeg beskerm op die webwerf?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Het jy voorstelle oor hoe jou werk beter beskerm kan word?
   
 
 
56. 
* Dink jy daar is al van jou werk deur ander skrywers gesteel op die webwerf?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
Het jy enige ander voorstelle of idees wat jy tot my aandag wil bring?
   
 
 
 
Om 'n kans te staan om die prys te wen moet jy asseblief jou epos adres verskaf.
   
 
Kontak [email protected] indien jy enige vrae het.
Survey Software Powered by QuestionPro Survey Software