This free survey is powered by QUESTIONPRO.COM
0%
Exit Survey »
 
 
Ons stuur hierdie vraelys om seker te maak dat ons die volgende kompetisie nog beter kan maak as die 2011 een. Ons vra dat hierdie vraelys so eerlik moontik ingevul moet word met die oog op verbetering.
 
 
 
* Hoeveel inskrywings het jy ingestuur vir die 2011 kompetisie?
 
1
 
2
 
3 tot 5
 
5 tot 10
 
10 of meer
 
 
 
* Die koste per inskrywing was …
 
Billik
 
Net genoeg
 
Teveel
 
 
 
* Dink jy daar moet afslag op ’n glyskaal gegee word om sodoende die inskrywingsgelde goedkoper te maak hoe meer jy inskryf?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Dink jy daar was genoeg kategorieë gewees om voor in te skryf?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Glo jy die waarde van die pryse was genoegsaam?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Dink jy daar moet meer maniere wees waarop mense hulle talent kan verskerp voordat hulle vir die kompetisie inskryf?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Was die inskrywingsproses maklik?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Was die betalingsopsies genoegsaam en maklik om te gebruik?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Dink jy die beoordeling was regverdig?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Dink jy die beste werke, uit ’n kommersiele oogpunt, is gekies as die wenners?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Dink jy van die skrywers op Woes moet deel wees van die beoordelingspaneel met die volgende kompetisie?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Dink jy dat gebruikers op die webwerf deel moet wees van ’n algemene beoordeling voordat die werk dan deur die finale beoordelaars beoordeel word?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* In jou opinie, moes “oud-Woesters” liewers die wenners wees as nuwe Woesters?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Dink jy dit sal beter wees indien die groot kompetisie opgedeel word in kleiner kompetisies waar die wenners dan inaggeneem kan word vir die groot kompetisie?
 
Ja
 
Nee
 
 
 
* Moet die volgende kompetisie ‘n amateur of professionele skryfkompetisie wees, of moet dit ‘n talent-vind kompetisie wees?
 
Amateur
 
Professionele
 
Talent-vind
 
 
 
* Moet die beoordeling bestaan uit beide professionele en kommersiele oogpunt of slegs een van die twee?
 
Kommersiele
 
Professionele
 
Beide
 
Survey Software Powered by QuestionPro Survey Software